Steeds besig met geografie musiek – liedjies waar die naam van ‘n dorp of stad of streek in die titel voorkom. Vanaf se liedjie is oor ‘n voorstad van Johannesburg. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK – HILLBROW – JOHANNES KERKORREL
Tag Archives: Afrikaans
GEOGRAFIE MUSIEK – STILBAAI SE SOMERS – CARIKE KEUZENKAMP
Dit is nogal interessant om te kyk hoeveel liedjies daar in Afrikaans is wat ‘n dorp, stad of streek in sy titel het. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK – STILBAAI SE SOMERS – CARIKE KEUZENKAMP
GEOGRAFIE MUSIEK – SAARTJIE VAN BIESIESVLEI – HUGO
Nog steeds besig met geografie musiek – liedjies waar ‘n dorp, stad of streek in die titel van die liedjie is. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK – SAARTJIE VAN BIESIESVLEI – HUGO
GEORGRAFIE MUSIEK – AHOY MADAGASKAR AHOY – LANCE JAMES
In ons reeks van geografie musiek, kyk ons na Afrikaanse liedjies met die naam van ‘n dorp, stad, streek of land in die titel. Tot op hede is slegs name binne Suid-Afrika gebruik. Continue reading GEORGRAFIE MUSIEK – AHOY MADAGASKAR AHOY – LANCE JAMES
GEOGRAFIE MUSIEK – VICTORIABAAI – LUCAS MAREE
Steeds besig met ons geografie musiek reeks waar liedjies gekies is wat ‘n dorp, stad of streek se naam in die titel van die lied het. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK – VICTORIABAAI – LUCAS MAREE
GEORGRAFIE MUSIEK – DIE GRAAF VAN BLOEMFONTEIN – CARIKE KEUZENKAMP
Ons kort geografie reeks met die naam van ‘n dorp, stad of streek indie titel van die lied. Continue reading GEORGRAFIE MUSIEK – DIE GRAAF VAN BLOEMFONTEIN – CARIKE KEUZENKAMP
GEOGRAFIE MUSIEK – DIE WILGERBOOM VAN POTCHEFSTROOM – ALABAMA STUDENTE GESELSKAP
Die volgende lied in ons geografie musiek reeks is ‘n baie bekende liedjie en verskeie kunstenaars het dit opgeneem. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK – DIE WILGERBOOM VAN POTCHEFSTROOM – ALABAMA STUDENTE GESELSKAP
GEOGRAFIE MUSIEK – ‘N SONNEBLOM UIT BETHLEHEM – JURIE ELS
Vandag is Kersdag en daarom is ‘n Kersliedjie gekies in ons geografie reeks waar die naam van ‘n dorp, stad of streek in die titel voorkom. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK – ‘N SONNEBLOM UIT BETHLEHEM – JURIE ELS
GEOGRAFIE MUSIEK – DIE TREIN NA MATJIESFONTEIN – SONJA HERHOLDT
Dit is tyd vir die tweede liedjie in ons geografie reeks waar ‘n dorp, stad of streek in die titel van die lied voorkom. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK – DIE TREIN NA MATJIESFONTEIN – SONJA HERHOLDT
GEOGRAFIE MUSIEK : KLEIN KAROO – SIAS REINECKE
Vir 20 dae gaan ek elke dag een Afrikaanse liedjie plaas waar ‘n dorp, stad of streek se naam in die titel voorkom. Continue reading GEOGRAFIE MUSIEK : KLEIN KAROO – SIAS REINECKE