24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.
Die twee-en-twintigste lied is ‘N AAND OM NOOIT TE VERGEET NIE. Die liedjies is ook oorspronklik van Duits in Afrikaans vertaal. Cindy & Bert het die oorspronlike in 1974 opgeneem as Aber am abend da spielt der zuguener.