24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.
Die sestiende liedjie is ‘N SPIERWIT ROOS. Ek is mal oor die liedjie. Die oorspronklike is van my gunsteling Oostenrykse groep Nockalm Quintett. Hulle liedjie in Duits se titel is Und uber Rhodos kuss ich dich.