In ons geografie reeks kyk ons na liedjies met ‘n dorp, stad of streek se naam in die titel daarvan.
Ons het reeds ‘n spook iewers gehad en vandag het ons ‘n engel. Die liedjie is ENGEL VAN BOESMANLAND deur GEORGE MEIRING.

Hierdie luejie is pragtig
Hierdie liedjie is pragtig