This post is in AFRIKAANS – if you want to read it in ENGLISH, go to EUROVISION COVERAGE facebook
Dit is nou amptelik – ESC Covers en Eurovision Suid-Afrika gaan weer ‘n TOEKENNINGS funksie he. Hierdie keer is dit sonder OGAE Res van die wereld maar in samewerking met twee venote Afri music song contest en ESC Kaz.
Die naam van die toekennings sal AFRI VRIENDE TOEKENNINS wees en die geleentheid waar die wenners aangekondig sal word sal die AFRI VRIEND IN KONSERT wees wat beplan word vir Februarie 2018 – reelings hiervoor is in die hande van Michael de Lange.
Die naam van die toekennings sal AFRI VRIENDE TOEKENNINS wees en die geleentheid waar die wenners aangekondig sal word sal die AFRI VRIEND IN KONSERT wees wat beplan word vir Februarie 2018 – reelings hiervoor is in die hande van Michael de Lange.
Die logo vir die toekennings sal deur Carolina van Peru ontwerp word en sy sal die Johannesburg afri vriend as centrale tema vir die logo gebruik.
Daar sal toekennings in 10 kategoriee wees – die finale lys van kategoriee is nog nie gefinaliseer nie maar daar sal 5 wees wat voorgestel is deur ESC COVERS, 3 van EUROVISION SUID-AFRIKA en een elk van ESC KAZ en AFRI MUSIC SONG CONTEST.
Ons beplan om die toekennings op ‘n gereelde basis te doen en in die toekoms ook sangers van die res van Afrika te betrek, maar vir die eerste een is dit slegs oop vir SUID AFRIKAANSE kunsenaars en hoofsaaklik die wat in Afrikaans sing.
Vir die 2017 toekennings sal alle vrystellings vanaf 1 Januarie 2016 tot 30 November 2017 oorweeg word. Ons sal outomaties sangers, liedjies en CD’s oorweeg waarvan ons bewus is maar as jy voel datons jou opnames of CD moet oorweeg, skryf aan roy@esccovers.com om uit te vind of ons jou CD of liedjies oorweeg. Daar sal spesifieke kriteria wees vir elke kategorie. Sommige sal fokus op FISIESE vrystellings terwyl ander op DEMO of DIGITAAL kan wees sodat ons die hele musiek sprektrum dek.
‘n Maksimum van 5 nominasies per kategorie sal toegelaat word, As daar byvoorbeeld 20 liedjies is wat kwalifiseer per kategorie, sal ‘n paneel van 7 beoordelaars dit uitdun tot 5. Die 7 beoordelaars is van Kazakhstan, Noorwee, Oostenryk, Verenigde Koningkryk, Switzerland Frankryk en Suid-Afrika.
Natuurlik sal daar ‘n fokus wees op EUROVISION opnames in sommige kategoriee terwyl in ander daar weer op oorspronklike musiek gekonsentreer sal word.
Die spermdatum is 30 November, en kort na dit sal die 5 nominasies in elke kategorie bekend gemaak word.
Die wenner in elke kategorie sal as volg beslis word – 7 beoordelaars sal elk 10% van die stemreg he en die publiek 30% vir die finale uitkoms.