Thanks to our member June du Toit for giving us the complete list of the 2015 Ghoema nominations. Many of the Rest of the world South African members (who are artists) are nominees. We hope several of our members win in their categories. This is in Afrikaans as only Afrikaans CD’s are eligible to be nominated.
Album van die jaar:
- Want jy is die boer – Adam Tas
- Maak ʼn wens – Bobby van Jaarsveld
- Nooit oud raak nie – EDEN
- Nee.Lekker – Die Heuwels Fantasties
- Wals Wals Willemien – Laurika Rauch
- Die regte tyd – Riana Nel
Manlike kunstenaar van die jaar:
- Adam Tas
- Bobby van Jaarsveld
- Dewald Wasserfall
- Kurt Darren
- Robbie Wessels
- Snotkop
Vroulike kunstenaar van die jaar
- Elizma Theron
- Laurika Rauch
- Lianie May
- Nádine
- Riana Nel
Groep van die jaar:
- ADAM
- CH2 Guitar Duo
- EDEN
- Die Campbells
- Die Heuwels Fantasties
- Die Penkoppe
- NRG
Beste liedjie van die Jaar
- Sal oorlog vir jou maak (opgeneem deur ADAM) – Hugo Ludik, Joe Foster, Johan C Venter
- So eensaam soos die son (opgeneem deur Dewald Wasserfall) – Dewald Wasserfall
- My Alles (opgeneem deur Bobby van Jaarsveld) – Johan Oberholzer
- Dirty Dancing (opgeneem deur EDEN) – Johan Vorster, Christoph Kotze, Ewald Coleske
- Roulette (opgeneem deur NRG) – Niel Schoombie, Adolf Vorster, Vaughn Gardiner
Nuweling van die jaar:
- Francois Louw
- Jan Rhaap
- Lukas de Beer
- Sharoney
- Vegas
Beste pop-album deur ʼn manlike kunstenaar
- Maak ʼn wens – Bobby van Jaarsveld
- Grootste treffers – Heinz Winckler
- Lied vir die vrou – Kurt Darren
- So rock ons die wêreld reg – Nicholis Louw
- Soos ʼn boss – Snotkop
Beste pop-album deur ʼn vroulike kunstenaar:
- Stilte en storms – Elizma Theron
- Naweeklyfie – Lianie May
- Skildery – Nádine
- In ons fairytale – Sharoney
- Die regte tyd – Riana Nel
Beste kontemporêre album deur ʼn manlike kunstenaar:
- Want jy is die boer – Adam Tas
- #EkenJy – Dewald Wasserfall
- Hande vol genade – Dozi
- Als wat ek het – Robbie Wessels
- Toeka 3 – Steve Hofmeyr
Beste kontemporêre album deur ʼn vroulike kunstenaar:
- Wals wals Willemien – Laurika Rauch
- ʼn Beige Ford Cortina – Marlise Scheepers
- Dit staan in die sterre – Rinel Day
Beste album deur ʼn duo of groep (pop/kontemporêr):
- Goud – ADAM
- Posduif – Chris Chameleon en Daniella Deysel
- Fanta and Cola – Die Campbells
- Nooit oud raak nie – EDEN
- Roulette – NRG
Beste geestelike album:
- Ruk my tot stilstand – Adam Barnard
- Stuur my – Dewald Gouws
- Duis:Lig 2 – Hennie Maritz & KrissTel
- Kook vir die Koning 2014 – Louis Brittz
- Manne wat glo – Manne wat glo
Beste kinderalbum of –DVD :
- Buster die brak – almal het ʼn gawe (CD) – Hanna Grobler en Hendri Myburgh
- Buster die brak – almal het ʼn gawe (DVD) – Hanna Grobler en Hendri Myburgh
- Myne! Myne! Myne! (CD) – Jak de Priester
- Myne! Myne! Myne! (DVD) – Jak de Priester
- Lollos 6 – Lallaland – Lollos
MK-toekenning vir beste alternatiewe album:
- Nee.Lekker – Die Heuwels Fantasties
- Ek was my hande – Francois Louw
- Op pad – Gert Koevert
- Beste tyd van jou lewe – Vegas
Beste boeremusiek-album:
- Lekker man lekker – Die Penkoppe
- Boer Oempa – Die Teelepeltjies
- Skoffel in die skuur – Hennie de Bruyn en die kitaarkêrels
- Vaalrivier se Opskop Snare – Kannie Warries Dansorkes
- Kosie Beukes kielie die krismiswurm – Kosie Beukes
Beste humoristiese album:
- Hier kom die braai – Kaptein Skuim
- 40 Treffers – Rooies
- Popster – Wicus van der Merwe
Beste instrumentale album:
- Soos in die ou dae – CH2 Guitar Duo
- Tekkies – Rag 2 – Johan van Rensburg
- Countrykeys – Rocco de Villiers
- Klassiek – Panfluit en kitaarduette – Ryan Walt en Deon van der Merwe
- Romanties– Panfluit en kitaarduette – Ryan Walt en Deon van der Merwe
Beste musiekvideo:
- Naweeklyfie – Lianie May en Jay
- Roadtrip – Kaleidoskoop
- Dans op die tafels – Kurt Darren
- Bring die storm – Nicholis Louw
- Sit die ligte aan – Steve Hofmeyr
Beste liedjieskrywer:
- Christoph Kotze
- Dewald Wasserfall
- Johan Oberholzer
- Riana Nel
- Robbie Wessels
Beste vervaardiger:
- Dirk van Niekerk
- Fred den Hartog
- Juan “Floors” Oosthuizen
- Murray Lubbe
- Paulo Azevedo