Vir 20 dae gaan ek elke dag een Afrikaanse liedjie plaas waar ‘n dorp, stad of streek se naam in die titel voorkom.
Die eerste liedjie is KLEIN KAROO van SIAS REINECKE. Die Klein karoo is ‘n streek in die middel van Suid-Afrika.